Droogte, hitte belemmer sojaoes

Loading player...
Met die oog op die sojaboonoes, ’n kritieke gewas vir produsente in die Vrystaat en Noordwes, is daar gemengde reaksie op vanjaar se opbrengsverwagting, ná wydverpreide droogte- en hitte toetstande.
19 Mar 2024 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min