Henneman en Ventersburg boerevereniging vergadering terugvoer

Loading player...
Die Henneman en Ventersburg boerevereniging in die Vrystaat is hoopvol dat ‘n oplossing wel gevind kan word vir hul landelike polisie patrolleringsprobleme al het intervensie en terugvoervergaderings nog nie vrugte afgewerp het nie. Voorsitter TP Theron vertel dat produsente teen eie koste ‘n kamerastelsel in die gebied opgerig het om misdaad te probeer bekamp, maar die polisie kan nie op die inligting reageer as hulle nie voertuie beskikbaar het nie.
15 Mar 2024 2AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min