Landbank reik uit na produsente

Loading player...
Die regering erken hul tekortkomings en bied hernude toewyding aan produsente om die nodige bystand te verleen. Landbank voorsitter Rethabile Nkosi het vandeesweek die Graan SA kongres buite Bothaville in die Vrystaat lukraak toegespreek na gesprekke met produsente op die grond…
15 Mar 2024 12AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min