Graan SA vra regering om in te gryp met rampfonds vir droogte

Loading player...
Met finansiële druk wat toeneem as gevolg van verlaagde opbrengste en stygende produksiekoste, doen die Suid-Afrikaanse graanbedryf 'n dringende beroep op die regering vir ondersteuning en bystand om die las op produsente te verlig. Tobias Doyer, Graan SA HUB, het tydens 'n mediakonferensie by die organisasie se jaarkongres gepraat.
13 Mar 2024 2PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min