AL3-Boerdery steek nie draak met eksotiese vrugte nie

Loading player...
Al beklee die draakvrugbedryf ’n beskeie plek onder subtropiese vrugte in Suid-Afrika, lewer ’n Limpopo-boerdery se toewyding opvallende sukses.
12 Mar 2024 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min