Droogtehulp-organisasie ontvang groot skenking tydens “goedvoel-veiling”

Loading player...
Konsortium Merino’s op Victoria-Wes in die Noord-Kaap het die aand voor hul 100ste produksieveiling, besluit om die mylpaal te herdenk met ’n goedvoel-veiling ten bate van liefdadigheid. Burre Burger van die nie-winsgewende organisasie, Droogtehulp, vertel meer...
5 Mar 2024 10PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min