Weervooruitsigte troebel vir landbou

Loading player...
Johan van den Berg, onafhanklike weerkundige, werp ’n somber blik op die langtermyn-weervooruitsigte vir Suid-Afrika.
4 Mar 2024 10PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min