Sentraal-SA besigheid lewer beesvleis aan Saoedie-Arabië

Loading player...
Die Beefmaster Groep het vandeesweek aangekondig dat hul beesvleis nou beskikbaar is op die rakke van Saoedie-Arabië.
1 Mar 2024 1AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min