Heuningkrans veiling weer spesiale geleentheid

Loading player...
Een van die Vrystaat se grootste Merino veilings vind eersdaags plaas. Op Donderdag, 29 Februarie 2024 vind Heuningkrans Merinos op Smithfield in die Vrystaat se 47ste produksieveiling plaas.
26 Feb 2024 10PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min