"Moenie kitsresultate verwag nie" - John Miller

Loading player...
John Miller was ’n verskaffer vir die genetiese verbeteringsprojek, wat gehalte stoetdiere aan Oos-Kaapse wolboere voorsien het, maar nadat die staat dit nie meer befonds het nie, was die diere vir die slagpale bestem om sy verliese te verhaal. John is ook deel van die kommunale wolboere se WhatsApp-groep, waar hy hul vrae beantwoord, ondersteuning bied en raad verskaf, indien hulle dit aanvra.
20 Feb 2024 3AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min