Wynbedryf sluk swaar aan verhoogde aksyns

Loading player...
Die verhoging in die aksynsbelasting op wyn is problematies vir die wynbedryf. OFM Agri se Robyn Schutte het met Peter Pentz, kommunikasie bestuuder van De Groote Post kelder gesels…
25 Feb 2024 10PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min