Opkomende landbouers wat wil boer moet regte ondersteuning kry

Loading player...
Grond om op te boer is nie genoeg nie. Waar kennis en ondersteuning ontbreek kan geen ontluikende boer slaag nie. Sernick-groep se Patrick Sekwatlakwatla het tydens ‘n sessie by Dinsdag se Oplossings vir die Suid-Afrikaanse Plattelend kongres buite Bothaville, ‘n beroep op die regering gedoen om werklik te besin aan wie landbougrond bemaak word asook die privaatsektor om meer ondersteuning te bied om te sorg dat landbou volhoubaar kan plaasvind…
20 Feb 2024 4AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min