Chris Burgess deel oorsig van Oplossings vir Suid-Afrika se Platteland kongres

Loading player...
Die ou spreekwoord wat lui, gedeelte smart is halwe smart en gedeelde vreugde, dubbel vreugde kry gestalte op NAMPO Park buite Bothaville waar tientalle verskilmakers hul gemeenskapsprojekte om die platteland op te hef, deel en mekaar bemoedig. OFM Inhoudsbestuurder Elzette Boucher-Kruger het met Landbou Weekblad redakteur, Chris Burgess, op die kantlyn van die Oplossings vir Suid-Afrika se Platteland kongres gesels…
20 Feb 2024 10PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min