Onteieningswetsontwerp waarskynlik vanjaar afgehandel

Loading player...
Die Onteieningswetsontwerp is een van die stukke wetgewing wat heel waarskynlik deur die huidige parlement afgehandel sal wil word voordat kiesers later vanjaar na die stembus gaan. Landbou sakekamer Agbiz se regskenner, Annelize Crosby, verduidelik die jongste weergawe van die wetsontwerp is tans by die provinsies en daarna sal die Wetsontwerp verwys word na die Nasionale Vergadering. OFM Inhoudsbestuurder, Elzette Boucher-Kruger het met haar gesels…
19 Feb 2024 10PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min