Raakvatters deel raad op plattelandkongres

Loading player...
Hoe maak ons seker dat plattelandse gemeenskappe nie net oorleef nie, maar ook floreer?
Meer as 60 sleuteldeelnemers sit eersdaags koppe bymekaar op NAMPO Park buite Bothaville in die Vrystaat om te besin oor die lot van Suid-Afrika se landelike gebiede wat talle uitdagings ervaar.
Die ‘Oplossings vir Suid-Afrika se platteland’ kongres, aangebied deur Landbou Weekblad en Senwes vind op 20 en 21 Februarie 2024 plaas.
OFM Inhoudsbestuurder, Elzette Boucher-Kruger, gesels met Senwes hoofuitvoerende beampte, Francoid Strydom.
8 Feb 2024 10PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min