Wolpryse steeds laer

Loading player...
OVK se Juan Venter deel die uitkoms van die die 20ste wolveiling van die 2023/2024 verkoopseisoen.
8 Feb 2024 9AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min