Gee aandag aan hittestres voordat dit te laat is

Loading player...
Senior navorser by die Dohne-navorsingsentrum in Stutterheim in die Oos-kaap, Dr. Jean Rust, waarsku teen die ontwikkeling van hittestres onder diere, en die ernstige gevolge wat dit vir hul gesondheid kan inhou.
7 Feb 2024 10PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min