ONDERHOUD: PHILLRU VAN ACHTERBERGH GESELS OOR GROET DIE GROTMAN

--:--
Mans is van Mars en vroue is van Venus. So sê hulle. Al het Grotman sy rookseine verruil vir WhatsApp-boodskappe, e-posse, iPhones, Facebook en Twitter, is die verskille steeds daar. In Groet die Grotman 2 word die verskille tussen mans en vroue op komiese wyse uitgebeeld deur Grotman Phillru van Achterbergh. Ons gesels met Phillru oor hierdie lekker, maar uitdagende rol. Phillru is ‘n jong akteur, regisseur, stemkunstenaar en nou ook sanger. Phillru dankie dat jy met ons gesels.
5 Feb Afrikaans South Africa Arts · Music

Other recent episodes

ONDERHOUD: OAKMEADE FOUNDERS CARNIVAL

Ons het vandag die plesier om met die skoolhoof van Oakmeade Prep and Academy te praat, ‘n skool wat opslae gemaak het in die gemeenskap met sy unieke benadering tot onderwys en gemeenskapsbetrokkenheid. Skoolhoof Lauren Swan sluit by ons aan. Ons sal die skool se reis bespreek, wat dit spesiaal…
13 Sep 6 min

ONDERHOUD: OLIVIA TWIST DIE MUSIEKBLYSPEL

Welkom by Styleskoops! Vandag gesels ons met die jong aktrise in die hoofrol van 'n opwindende teaterproduksie, Olivia Twist, en een van die regisseurs Michael Stols. Die jong energieke Larizta Booyens hou van drama, redenaars, sing, dans en modelwerk. Die produksie word aangebied deur Encore Theatre Productions en vertel die…
19 Aug 3 min

ONDERHOUD: FRANS SWART GESELS OOR LEFRA SE REVUEE OPLEIDING

Revue is lankal nie meer net ʼn konsert in die skoolsaal nie. Dit het die afgelope 10 tot 15 jaar ontwikkel tot volskaalse produksies en skole kry ook die geleentheid om elke jaar aan opwindende kompetisies deel te neem met hulle revue of selfs op televisie te verskyn. Ons gesels…
11 Jun 7 min

ONDERHOUD: DR LIZELLE GROBLER GESELS OOR HOW OM SONDER OË TE SIEN

Welkom by vandag se Styleskoops. Het jy al ooit gedink om te sien sonder om net op jou sig staat te maak? Vandag delf ons in die fassinerende wêreld van panoptiese visie, en ondersoek die buitengewone vermoë van die gees om buite die fisiese sintuie waar te neem. Sluit by…
28 May 6 min