Landelike veiligheid lede help polisie om poskantoor-rowers aan te keer

Loading player...
Vier verdagtes verskyn vandag in die hof in Wakkerstroom vir sakeroof en besit van ‘n ongelisensieerde vuurwapen. Hulle is Vrydag gearresteer na ‘n poskantoor in Wakkerstroom beroof is. Drie gewapende mans het glo tydens die betalings van maatskaplike toelaes toegeslaan en werknemers forseer om die kontnantkluis oop te maak. Hulle kon met ‘n onbekende bedrag geld vlug. Hul voertuig is kort daarna deur lede van die landelike veiligheid-inisiatief van naburige plase opgemerk. Die polisie kon die voertuig voorkeer en die mans aankeer. Die polisiewoordvoerder in Mpumalanga, Kolonel Donald Mdhluli:
5 Feb 2024 4AM Afrikaans South Africa Daily News · News Commentary

Other recent episodes

Mahindra Nelspruit: Waarvoor gaan jy jou bakkie gebruik?

Voor jy 'n bakkie aanskaf, antwoord eers dié vraag: Waarvoor gaan jou bakkie daagliks die meeste gebruik word? Hein le Roux, die bestuurder van nuwe voertuig verkope by Mahindra Nelspruit, gesels met die Middag Game Drive.
31 Jul 4AM 11 min

The Rhythm of Resilience

Lynette Nepaul penned her memoir "The Rhythm of Resilience" after surviving four different types of cancer over a decade. The book is meant to inspire, offer hope and get communities talking about cancer.
16 Jul 7AM 22 min

Pumas soek tuis halfeind in SA Beker

Die Airlink Pumas het die Boland Kavaliers Sondag by Mbombela-stadion met 38-31 geklop in 'n riller wat agt drieë opgelewer het in die SA Beker. Dit plaas hulle, met 33 punte, tweede op die punteleer na Griekwas met 40 met die Cheetahs in derde plek met 30 punte. met slegs…
5 May 5AM 9 min

Krane in Barberton-area loop droog

Barberton ondervind ook ernstige waterprobleme. Die DA-raadslid, Philip Minnaar, vra dat Mbombela-munisipaliteit 'n plan bedink en dit aan inwoners kommunikeer.
12 Feb 6AM 12 min