Goeie somergewas-oeste verwag

Loading player...
Suid-Afrika se Oesskattingskomitee het die skatting vir oppervlakte-aanplantings op Dinsdag, 30 Januarie vrygestel. Hierdie data sal ons in staat stel om 'n beter oorsig van die oesgrootte te kry. Desnieteenstaande, met die uitstekende reënval tot dusver, kan almal optimisties wees oor Suid-Afrika se mielieproduksievooruitsigte vir die 2023/24-seisoen. Agbiz hoofekonoom Wandile Sihlobo gee 'n oorsig oor die verwagte somer-oes.
4 Feb 2024 10PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min