Met wysheid

Loading player...
Marius Botha kuier in die ateljee om oor sy boek Rediscovering Wisdom The Forgotten Gift te gesels. Anja Letsatsi vertel meer oor ‘n gebedspojek vir kinders en Charlene Grobler wat aan die hoof staan van die Loius Botha en Jakaranda Kinderhuise kuier in die ateljee om meer te vertel oor hul werk. Dr Poppie Hauptfleisch van Bridal Love Ministries vertel van ‘n geloofssamekoms vir kinders wat op die 3e Februarie plaasvind.
30 Jan 2024 Afrikaans South Africa Christianity · Self-Improvement

Other recent episodes

Stutterheim, lugbraaierwenke en 'n historiese roman

Willem en Renee de Beer vertel oor hoe die Here hul van Texas in die VSA na Stutterheim in die Oos-Kaap geroep het. Louisa Holst gee wenke vir die skep van vinnige maaltye in jou lugbraaier en skrywer Malene Breytenbach vertel meer oor haar jongste Christelike historiese roman Die vrywilligers.
24 Mar 1 hr 32 min

Die vreugde van kuns

Vanoggend gesels ons oor die vreugde van kuns. Nicolette Geldenhuys, Paula du Bois en Anel Stricker-Bessinger - al drie gelowige kunstenaars vir wie kuns nie net 'n vreugde is nie, maar ook 'n bron van genesing. Hul kom deel ook die belangrikheid van kreatiwiteit
17 Mar 1 hr 35 min

Verlies en die impak van 'n ma op generasies

Pastoor Jacques Bornman gesels oor verlies en die Woord. Prof Wentzel Coetzer vertel oor die invloed van ‘n ma op volgende generasies vanuit ‘n pastorale perspektief
3 Mar 1 hr 35 min

Skrywers en Boeke

Susan Jordaan gesels oor die jongste Christelike boeke op die Lux Verbi-publikasielys en Helena Hugo kom vertel meer oor haar jongste roman, Cara.
10 Mar 45 min

Salwing

Dr Eunice van der Merwe gesels oor die Bybelse gebruik en betekenis van salwingsolies.
24 Feb 1 hr 32 min