ToekomsVenster: Ek wil volrond wees

Loading player...
Ek wil volrond mens wees, feesvierend deur die lewe gaan, die bergtoppe bewandel, van God se blomme in die vallei ʼn ruiker maak en vir ʼn stukkende mens aangee. En jy?
29 Jan 2024 5AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Wat is ons gesindheid?

Daar is ’n ou geestelike lied wat my telkens herinner ons moenie eerste na ons broer, suster, moeder of vader kyk nie, maar na onsself wat die Here se hulp nodig het.
12 Oct 5AM 5 min