TLUSA - raad vir 2024

Loading player...
Landbouers in Suid-Afrika is gedurig raadop met verskeie faktore wat bedrywe negatief beïnvloed. TLU SA se Bennie van Zyl vertel hoe Suid-Afrikaners huidige toestande moontlik kan omdraai.
21 Jan 2024 10PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min