Appelboere vier vanjaar se goeie oeste

Loading player...
Sias Scheepers, van FLASS Apples in die Oos-Vrystaat is positief oor vanjaar se appeloes, en skryf dit toe aan die gunstigde weertoestande die seisoen. Saam hom is Renier Grobbelaar, direkteur by Freshgold, wat uitvoere behartig na die internasionale markte.
23 Jan 2024 8AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min