Anchor Of Hope vuur die maand van liefde in die nuwe Bloemfontein parke.

Loading player...
Pulane Nel Sekepe gesels met Boeta Swart van Anchor of hope oor hulle opwindende valentynsdag planne in die mooi nuwe Bloemfontein Parke.
18 Jan 2024 Afrikaans South Africa Non-Profit · Non-Profit

Other recent episodes

'n Nuwe Jaar by Anchor of Hope

Anchor of Hope is op 23 Maart 2009 gestig en is 'n niewinsgewende sambreelorganisasie wat uit sewe verskillende afdelings bestaan, elk gefokus op sy eie veld in die gemeenskap van Bloemfontein. Boeta Swart kuier op At Lunch saam Pulane Nel-Sekepe om oor hul 2026 planne te gesels.
26 Jan 4 min