’n Toekoms in landbou vir leerders

Loading player...
Met die nuwe skooljaar wat vandag begin is dit opwindend om te sien hoe skole by die veranderende wêreld aanpas om hul leerlinge ten volle toe te rus. Hoërskool Witteberg in Bethlehem voeg vanjaar 2 bykomende landbouvakke tot hul bestaande kurrikulum by en spog met ‘n volle landbou departement. OFM Agri se Robyn Schutte het met hoërskool Witteberg se skoolhoof, Hannes Oosthuizen hieroor gesels…
16 Jan 2024 10PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min