Só lyk kort- en langtermynweervooruitsigte vir Sentraal-Suid-Afrika

Loading player...
Die afgelope paar weke het Suid-Afrikaners ‘n mengelmoes van weerstoestande ervaar, met swaar reën oor dele van die Noord-Kaap en selfs die Vrystaat. OFM se Elsabé Richard-May het met onafhanklike landbouweerkundige, Johan van den Berg gesels…
14 Jan 2024 10PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min