Senekal-veiligheidsvereniging beveg misdaad vanuit lug

Loading player...
Die Senekal Veiligheidsvereniging het ’n hommeltuig aangeskaf om reaksietyd op misdaad in dié distrik te verkort. OFM Agri se Robyn Schutte het met die SVV se voorsitter Daniël Kotze hieroor gesels…
15 Jan 2024 10PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min