Gronderosie - meer begrip nodig

Loading player...
'n Goeie begrip van gronderosieprosesse, tesame met die identifisering en kwantifisering van sedimentbronne kan ‘n positiewe uitwerking vir landbougrond in terme van volhoubaarheid, produktiwiteit en voedselsekerheid betekend. Dis volgens Dr Marike Stander, dosent in die Departement Geografie aan die Universiteit van die Vrystaat wat onlangs haar PHD voltooi het oor gronderosie. OFM Agri se Robyn Schutte het met haar gesels….
10 Jan 2024 10PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min