Monique verlaat die korporatiewe lewe vir die fiksheidsbedryf

Loading player...
Monique Hamman, eienaar van die MissFit Boxing Studios in Benoni en Glen Marais gesels oor entrepreneurskap.
16 Jan 2024 Afrikaans South Africa Investing · Careers

Other recent episodes

’n Plaas, ’n turksvy en ’n sakeplan

Andries Burger van Tahlia Farm vertel hoe hy en sy vrou, Alicia, hul stadslewe agtergelaat het en stap vir stap ’n onderneming rondom die plaas begin bou het.
29 Sep 21 min