LUR monitor heropening van skole in Bosbokrand

Loading player...
Die LUR vir onderwys in Mpumalanga, Bonakele Majuba, sal môre die eerste skooldag van 2024 in Bosbokrand monitor. Hy sal ondermeer deur die adjunkminister van Basiese Onderwys, Dr. Reginah Mhaule, en die provinsiale polisiekommissaris, Luitenant-generaal Semakaleng Manamela, vergesel word na Moduping Sekondêre Skool. Volgens ‘n woordvoerder van die departement, Gerald Sambo, sal hulle ook met rolspelers vergader oor onlangse voorvalle van misdaad waartydens skole in die area geteiken is.
16 Jan 2024 2AM Afrikaans South Africa Daily News · News Commentary

Other recent episodes

Red jou groente wat verwelk

Elzabé de Bruyn, organiese groentetuinkenner, was weer Saterdagoggend in die ateljee om oor 'mid-somer ineenstorting' te gesels. Waarom verwelk jou tamaties en komkommers? Hoe kan jy hulle red?
12 Oct 5AM 11 min

Pumas bereik Curriebeker-eindstryd teen verdedigende kampioene Griekwas

Die verdedigende kampioene, Griekwas, speel Saterdag gasheer vir die Pumas in die Curriebeker-eindstryd in Kimberley. Die eindstryd is ʼn herhaling van die 2022-skouspel toe die Pumas met 26-19 gewen het en die beker vir die enigste keer in die geskiedenis omhoog gehou het.
8 Sep 3AM 8 min

Soektog geloods na beste nuwe musiekgroep in Laeveld

Plaaslike musiekliefhebbers het besluit om die Laeveld musiektoneel weer woema te gee met 'n "Battle of the Bands"-kompetisie. Werner Botha en Ettienne Coetzee verduidelik die besonderhede aan die Middag Game Drive.
19 Aug 10AM 6 min