ToekomsVenster: Sy genade is onverdiend

Loading player...
Dit lyk asof ons ietwat verleë staan met genade. Trots weerhou ons daarvan om te aanvaar dat ons inderdaad niks kan doen om ons redding te bewerk nie.
15 Jan 2024 4AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Wat is ons gesindheid?

Daar is ’n ou geestelike lied wat my telkens herinner ons moenie eerste na ons broer, suster, moeder of vader kyk nie, maar na onsself wat die Here se hulp nodig het.
12 Oct 5AM 5 min