ToekomsVenster: 'Net een ding'

Loading player...
Die digter sê dus dat sy fokus op die Here is. Hy wil die Here relevant beleef in alles waarmee hy besig is.
15 Jan 2024 4AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Wat is ons gesindheid?

Daar is ’n ou geestelike lied wat my telkens herinner ons moenie eerste na ons broer, suster, moeder of vader kyk nie, maar na onsself wat die Here se hulp nodig het.
12 Oct 5AM 5 min