Weird Wide Web - Hierdie Walliese man het 'n onwaarskynlike helper

Loading player...
’n Wildfotograaf in Wallis het ’n kamera in sy gereedskapskuur opgestel om uit te vind hoekom voorwerpe rondbeweeg en ontdek ’n “netjiese muis” was besig om vir hom skoon te maak.
9 Jan 2024 8AM English South Africa Comedy · Technology

Other recent episodes

Feel Good Friday - Die Bakker Wat Hoop Gee

Die eienaar van die Charlotte-bakkery, Manolo Betancur, het 12 jaar lank verjaardagkoeke geskenk aan mense wat dakloos is, en glo dat almal verdien om gevier te word.
12 Dec 8AM 3 min