ToekomsVenster: Hy het my gesalf vir diensbaarheid

Loading player...
Dalk wil jy sommer nou saam bely: Die Gees van die Here is op my en Hy het my gesalf vir my dienswerk vandag.
*Hierdie is die laaste ToekomsVenster-oordenking vir 2023. Nuwe oordenkings sal vanaf Maandag 15 Januarie 2024 beskikbaar wees. Geseënde Kersfees en voorspoed vir die Nuwejaar.
13 Dec 2023 6AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Wat is ons gesindheid?

Daar is ’n ou geestelike lied wat my telkens herinner ons moenie eerste na ons broer, suster, moeder of vader kyk nie, maar na onsself wat die Here se hulp nodig het.
12 Oct 5AM 5 min