Weird Wide Web - So wie het Sean Paul regtig uitgeroep?

Loading player...
Ons het al die jare gedink Sean Paul het sy eie naam aan die begin van sy liedjies geskree, reg? Dit blyk dat ons verkeerd is en was!
12 Dec 2023 8AM English South Africa Comedy · Technology

Other recent episodes

Feel Good Friday - Die Bakker Wat Hoop Gee

Die eienaar van die Charlotte-bakkery, Manolo Betancur, het 12 jaar lank verjaardagkoeke geskenk aan mense wat dakloos is, en glo dat almal verdien om gevier te word.
12 Dec 8AM 3 min