Vaaldriehoek se sakeleiers wil duidelikheid kry oor Amsa-afleggings

Loading player...
Die uitvoerende hoof van Vaal Business Cooperation, Klippies Kritzinger, het aan OFM Sakeuur gesê dat sakeleiers insae wil hê in die herstruktureringsproses en om die implikasies daarvan te bespreek. Die staalprodusent het aangekondig dat die bedrywighede by die Newcastle- en Vereeniging-aanleg van Januarie gestaak word. Minstens 3 500 poste word geraak. Amsa blameer die besluit op Transnet se ondoeltreffendheid.
6 Dec 2023 6AM English South Africa Business · Daily News

Other recent episodes

Navigating labour law compliance with Labournet

Staying on top of South Africa’s evolving labour legislation and the many compliance requirements that come with it, can be a challenge for business owners. Fortunately, expert guidance is available. Stephné Louwrens, Labour Law Manager at Labournet, joins the OFM Business Hour to unpack some of the latest labour law…
10 Mar 1AM 6 min