Senwes Groep wys staal met halfjaar resultate

Loading player...
Die Senwes Groep se interim finansiële resultate vir die ses maande geëindig 31 Oktober 2023, toon ʼn omset van R7 902 miljoen. Die wins na belasting toeskryfbaar aan aandeelhouers van die maatskappy beloop R525 miljoen, en genormaliseerde wesensverdienste van 301,6 sent per aandeel is opgelewer. OFM Inhoudsbestuurder Elzette Boucher-Kruger gesels met Francois Strydom, Hoof Uitvoerende Beampte van die Senwes Groep.
7 Dec 2023 10PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min