Beespryse presteer vandeesweek, skaap sukkel

Loading player...
Beespryse styg steeds met die groot potensiaal vir uitvoere terwyl skaappryse onder druk is. Dis volgens Chris Derksen wat lewendehawe pryse vir die Noord-Vrystaat deel.
6 Dec 2023 10PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min