Wat jy oor Waterwysigingswetsontwerp moet weet

Loading player...
Produsente word gevra om hulle te vergewis van die inhoud van die voorgestelde Nasionale Waterwysigingswetsontwerp wat tot 16 Januarie 2024 oop is vir openbare kommentaar. OFM Inhoudsbestuurder Elzette Boucher-Kruger gesels met ‘n regskenner van die landbousakekamer, Agbiz, Annelize Crosby oor hierdie belangrike onderwerp. In deel een van hul gesprek verduidelik Crosby presies waar die knelpunte met die voorgestelde wetgewing is.
5 Dec 2023 10PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min