Produsente verantwoordelikheid vir behoud van grond

Loading player...
Vandag word Wêreld Gronddag herdenk onder die tema “grond: waar kos begin”. OFM Inhoudsbestuurder, Elzette Boucher-Kruger, gesels met bekende nematoloog, Prof Driekie Fourie wat aan die Noordwes Universiteit verbonde is en ook deel is van die Syngenta Seedcare span.
4 Dec 2023 10PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min