Agri-Uur: 28 November, Johann Kotzé

Loading player...
Water is ‘n kosbare natuurlike hulpbron wat broodnodig is vir die produksie van voedsel. Die Departement van Water en Sanitasie het onlangs twee wysigingswetsontwerpe gepubliseer wat insluit die Nasionale Waterwysigingswetsontwerp vir publieke kommentaar. Dit bevat belangrike aspekte soos die oordrag van waterregte. Johann Kotzé, hoof uitvoerende direkteur van Agri SA, gesels met OFM Nuus se Elsabé Richard-May hieroor.
28 Nov 2023 7AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min