Mpumalanga tiener by skool verkrag deur sekerheidswag

Loading player...
Die polisie soek na ‘n sekuriteitswag by ‘n skool wat na bewering Vrydagoggend ‘n 16-jarige leerling verkrag het. Volgens ‘n woordvoerder van die Mpumalanga Onderwysdepartement, Gerald Sambo, het die leerder vroeg die oggend by KwaManala Sekondêre Skool, in Vaalbank, aangekom om voor te berei vir ‘n toets. Die wag het haar gedreig. Sy het die voorval by die Vaalbank-polisiestasie aangemeld. Sambo sê die leerling sal berading otnvang. Enigiemand met inligting is gevra om nav ore te kom.
20 Nov 2023 3AM Afrikaans South Africa Daily News · News Commentary

Other recent episodes

Red jou groente wat verwelk

Elzabé de Bruyn, organiese groentetuinkenner, was weer Saterdagoggend in die ateljee om oor 'mid-somer ineenstorting' te gesels. Waarom verwelk jou tamaties en komkommers? Hoe kan jy hulle red?
12 Oct 5AM 11 min

Pumas bereik Curriebeker-eindstryd teen verdedigende kampioene Griekwas

Die verdedigende kampioene, Griekwas, speel Saterdag gasheer vir die Pumas in die Curriebeker-eindstryd in Kimberley. Die eindstryd is ʼn herhaling van die 2022-skouspel toe die Pumas met 26-19 gewen het en die beker vir die enigste keer in die geskiedenis omhoog gehou het.
8 Sep 3AM 8 min

Soektog geloods na beste nuwe musiekgroep in Laeveld

Plaaslike musiekliefhebbers het besluit om die Laeveld musiektoneel weer woema te gee met 'n "Battle of the Bands"-kompetisie. Werner Botha en Ettienne Coetzee verduidelik die besonderhede aan die Middag Game Drive.
19 Aug 10AM 6 min