Bendelid kry 25-jaar in Mhala-hof

Loading player...
‘n Lid van die sogenaamde “Ellysis"-bende wat die gemeenskappe van Marite en Calcutta geterroriseer het, is gister tronk toe gestuur vir ‘n reeks rooftogte. Shane Ngutshane is deur die Mhala-streekshof gevangenisstraf van effektief 25 jaar opgelê vir drie rowe wat tussen April 2014 en Julie 2020 uitgevoer is. Volgens die woordvoerder van die Valke in Mpumalanga, Kaptein Dineo Sekgotodi, is sake hangende teen ander vermeende bendelede.
15 Nov 2023 6AM Afrikaans South Africa Daily News · News Commentary

Other recent episodes

Red jou groente wat verwelk

Elzabé de Bruyn, organiese groentetuinkenner, was weer Saterdagoggend in die ateljee om oor 'mid-somer ineenstorting' te gesels. Waarom verwelk jou tamaties en komkommers? Hoe kan jy hulle red?
12 Oct 5AM 11 min

Pumas bereik Curriebeker-eindstryd teen verdedigende kampioene Griekwas

Die verdedigende kampioene, Griekwas, speel Saterdag gasheer vir die Pumas in die Curriebeker-eindstryd in Kimberley. Die eindstryd is ʼn herhaling van die 2022-skouspel toe die Pumas met 26-19 gewen het en die beker vir die enigste keer in die geskiedenis omhoog gehou het.
8 Sep 3AM 8 min

Soektog geloods na beste nuwe musiekgroep in Laeveld

Plaaslike musiekliefhebbers het besluit om die Laeveld musiektoneel weer woema te gee met 'n "Battle of the Bands"-kompetisie. Werner Botha en Ettienne Coetzee verduidelik die besonderhede aan die Middag Game Drive.
19 Aug 10AM 6 min