Agri-Uur: 13 November, Dorothy Els

Loading player...
OFM Nuus se Elsabé Richard-May gesels vanoggend met Dorothy Els van SA Jagters om te hoor hoe dit met die bedryf gaan, veral ná die streng Covid-19 inperkingsmaatreëls …
13 Nov 2023 9AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min