Agri-Uur: 10 November, Juan Venter

Loading player...
Die 12de veiling van die 2023/24-wolseisoen het vandeesweek plaasgevind met ‘n aanbieding van byna 8 600 bale. OVK-junior wolwaardeerder, Juan Venter, het meer hieroor…
10 Nov 2023 8AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min