Agri-Uur: 9 November, Muntingh Hamman

Loading player...
Graanboere kan sonneblom dikwels as 'n tweede viool-gewas behandel. Só meen Muntingh Hamman, bemarkingsbestuurder by Syngenta. Hy praat met OFM Nuus se Heidre Malgas oor hoekom sonneblom nie ‘n afskeepgewas is nie …
9 Nov 2023 7AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min