Kus tot Kruin 09 November 2023

Loading player...
Kus tot Kruin: Vandag se onderwerpe
Skade wat mense aan die omgewing aanrig; as voorbeeld...Die ARAL see by Rusland wat van 4de grootste Binnelandse see vernietig is tot n nuttelose semi woestyn, ook die enorme vernietigings invloed van plastiek op die oseane.
Die misbruik van rotte grif en die rippel effek op biodiversiteit en die positiewe effek van rooikrans beheer in Stilbaai.
9 Nov 2023 Afrikaans South Africa Entertainment News · Entertainment News

Other recent episodes