Kersfees kom vroeg met André Schwartz en Coenie de Villiers

Loading player...
Twee ware legendes is by die Etienne Rousseau-teater in Sasolburg met ‘n splinternuwe vroeë Kersvertoning te sien op 26 November hierdie jaar. Dis ook die eerste keer waar hulle hierdie betrokke konsert sal aanbied. André Schwartz en Coenie de Villiers het geen bekendstelling nodig nie, maar met hierdie vertoning kry hulle samewerking ‘n nuwe dimensie. Kaartjies is R250 pp en is aanlyn beskikbaar https://www.etiennerousseautheatre.co.za/shows
6 Nov 2023 English South Africa Performing Arts · Visual Arts

Other recent episodes

OSM80 vier agt dekades van uitnemendheid by die Odeion in Bloemfontein

Die Odeion Skool vir Musiek (OSM) vier met trots hul 80ste bestaansjaar met 'n galakonsert wat hulde bring aan agt dekades van artistieke uitnemendheid, vernuwing en musiekonderrig. Marius Coetzee van die OSM sluit by Yolanda Maartens aan in die OFM Kunsteklop om jou uit te nooi om op 3 September…
12 Aug 5 min