In gesprek met Jozua Malherbe oor Devil's Peak wat Sondag op M-NET begin.

Loading player...
M-Net is trots om vir ons kykers 'n eersteklas globale produksie met diep plaaslike wortels te bring. Dit is 'n verhaal wat net in Suid-Afrika kon afspeel, waar die donker onderwêreld van misdaad – byna daagliks – die borrel deurboor waarin diegene wat kan, sekuriteit en vertroosting soek.
25 Oct 2023 1PM English South Africa Leisure · Music

Other recent episodes

Van Karoo-stilte tot Japanse neon: ’n wêreld van kontraste op Leef Jou Reis

In hierdie splinternuwe seisoen neem Gerrie Pretorius kykers op ’n sielryke reis deur die uiterstes van die aardbol van die historiese mysteries van Roemenië en Transilvanië, deur die kulinêre en spirituele dieptes van Japan, na die prag van Noorweë en terug na die hartjie van die Karoo. Dit is nie…
8 Apr 1PM 9 min